Gratis boeke vir Laerskole

As deel van my bekendstelling van die boek, bied ek 3 gratis eksemplare aan vir die mediasentrums van laerskole. Skole wat reeds die boek ontvang het is:

CVO Skool Pretoria
Laerskool Constantiapark.
Laerskool Monumentpark.
Laerskool Pretoria-Oos
Laerskool Menlopark
Laerskool Garsfontein

Indien jy graag die boek vir jou skool se mediasentrum wil kry, kontak my gerus